1
Prediker 12:13
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Laat ons die bevinding van die hele saak hoor: Vrees God respekvol en doen Sy opdragte, wat gegee is deur Een Meester aan elke mens
Vergelyk
Verken Prediker 12:13
2
Prediker 12:14
want God sal elke daad tot oordeel bring, aangaande alles wat weggesteek en bekend is, of dit goed is of boos.</book>
Verken Prediker 12:14
3
Prediker 12:1-2
Onthou nou jou Skepper in die dae van jou jonkheid, voordat die bose dae kom en die jare aanbreek waarvan jy sal sê: “Ek het geen plesier daarin nie,” voordat die lewe terugtrek, skoonheid dof word, rykdom faal en ná die voorspoed, armoede terugkeer
Verken Prediker 12:1-2
4
Prediker 12:6-7
Onthou Hom voordat die silwerdraad afgesny word en die goue bak gebreek word en die kruik by die fontein gebreek word of die wiel by die put gebreek word, dan sal die stof na die aarde toe terugkeer soos dit was en die gees sal na God terugkeer wat dit gegee het.
Verken Prediker 12:6-7
5
Prediker 12:8
kortstondigheid van kortstondigheid, sê die prediker, dit is alles kortstondig.
Verken Prediker 12:8