← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 73:23

Jy is God se Dogter
11 Dae
As 'n tiener is jy in 'n wonderlike seisoen van jou lewe! Jou toekoms is onbeperk, en jy het energie en passie vir so baie dinge. Jy het ook ‘n Verlosser wat jou Beste Vriend wil wees. Hy sal jou na volwassenheid lei as jy jou hart vir Hom oopstel. Terwyl jy hierdie dagstukkies lees, bid ons dat jy God se liefde op 'n tasbare manier sal ervaar.