← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 11:5

Hoe om die storms van die lewe te oorleef
12 Dae
Elkeen van ons sal op een of ander stadium in die lewe deur storms gaan. Al ons sekuriteit verkrummel, ons wonder hoekom God dit laat gebeur en wanneer die storm sal bedaar. Hierdie leesplan gee jou waardevolle raad om in so 'n situasie standvastig te bly. Hierdie raad is gebaseer op 'n ware Bybelse verhaal uit die boek Markus.