← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 9:26

Die Meedoënlose Uitskakeling Van Haas
5 Dae
Haas maak jou nie net moeg nie. Dit is die groot vyand van jou geestelike lewe. In "The Ruthless Elimination of Hurry" verskaf John Mark Comer vier eenvoudige oefeninge om emosioneel gesond en geestelik lewendig te bly: 1) Stilte en afsondering, 2) die Sabbat, 3) eenvoud en 4) 'n stadige pas. Dit is die ongejaagde manier van Jesus.