← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 12:38

'n Paasfees saam met Jesus
7 Dae
Stephan Joubert gesels oor Paasfees en herinner jou dat dit by die kruis is waar God wys hoe lief Hy vir ons is. In die Lydenstyd en Paastyd beleef ons opnuut hoe duur Jesus se aardse sending Hom gekos het. Ons herinner onsself dat Hy selfs die dood moes trotseer sodat ons vir altyd in sy lig mag leef. Jesus het inderdaad sy grootste wonderteken vir laaste gelos.

Die onsigbare God
18 Dae
Die meeste mense sukkel met die feit dat God nie sigbaar is nie. Waar is Hy? Hoekom openbaar Hy Homself nie? As ek Hom nie kan sien nie, is Hy dan regtig daar? Dit is nie maklik om 'n eenvoudige antwoord te gee nie. In hierdie leesplan gee ek 'n paar riglyne en vertrou dit sal vir jou tot hulp wees.