← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 24:60

Wat is God se perspektief oor die huwelik?
10 Dae
Mense het verskillende menings oor die huwelik. Sommige mense meen dat die instelling van die huwelik outyds is, en ander dink weer dit is uiters romanties. Ander mense ervaar seer in die huwelik deur hul gade se ontrouheid of hul ouers se egskeiding. Ongeag wat die mense sê menings of ervarings is, het die Woord van God baie oor die huwelik te sê!