← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor DANIËL 4:37

GOD IS...
13 Dae
In hierdie leesplan ontdek ons verskillende name van God en wat dit vir ons geloof en daaglikse lewe beteken. Die doel van hierdie plan is om jou te help om God beter te leer ken en te verstaan met Wie jy werklik te doen het. God is groot en almagtig — daar is niemand soos Hy nie. Tog nooi Hy ons uit om Hom persoonlik te ken. Hierdie leesplan is ’n uitnodiging om jou verstaan van God te verdiep en jou verhouding met Hom te versterk.