Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 8:6

Die Cambuslang Herlewing in Skotland (741-1744)
4 Dae
Die Cambuslang herlewing in Skotland (1741-1744) bevestig die sentrale plek van gebed in herlewing, maar ook die uiters belangrike plek van prediking. Uit hierdie herlewing leer ons dat hoe sleg dit ook al in 'n land gaan, dit God nie intimideer nie.

Reis deur Handelinge in 10 dae
10 Dae
As gelowiges is dit so belangrik om saam te reis deur Bybelboeke. Hierdie reeks is bedoel vir elkeen wat wil reis deur die Boek Handelinge met 'n spesifieke fokus op sekere tekste en wat dit vir ons sê van die kerk. Sluit aan by ons.

Duik Diep 14
14 Dae
Duik dieper. Swem verder. Hierdie 14-dag leesplan vir tieners stel jou in staat om jou geestelike lewe te verryk. Dit skep geleentheid dat jy dieper in die Woord van God kan delf en deur die daaglikse dagstukke geïnspireer kan word.

Die 1857-1862 en Die 1899-1907 Herlewings in Suid Afrika
25 Dae
Min Christene in Suid Afrika weet van die twee grootste en kragtigste herlewings in die geskiedenis van Suid Afrika. Daar was oor die afgelope 370 jaar verskeie besondere herlewings in Suid Afrika. In hierdie leesplan hanteer ek twee van hulle. Mag dit vir jou tot groot seën wees.