← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 4:37

Die Bybel Het Wát Gesê?
5 Dae
As jy al ooit vrae oor die Bybel gehad het, is jy in goeie geselskap! Ons was al almal daar. Soms kan dele van die Bybel regtig verwarrend wees. In hierdie leesplan sal ons sommige Skrifgedeeltes bespreek wat moeilik kan wees om te verstaan en ons sal handige wenke leer om die Skrif te bestudeer.
