Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 20:34

Ek Is Vrygewig
4 dae
Toe jy jou lewe aan God gegee het, het jy by verre die vrygewigste geskenk van alles aanvaar. Hierdie 4-dag leesplan van Life.Church sal jou help om die enigste redelike reaksie daarop te ontdek. Begin lees uit deel vier van die reeks "Bly Positief" wat uit ses gedeeltes bestaan.

Leef in Jou Nuwe Identiteit; Jesus s'n
4 Dae
Hierdie 4-dag-leesplan help jou om jou identiteit in Christus te verstaan en prakties te leef: wees vreugdevol en heilig, laat die Woord van God jou rig, gee liefdevol aan ander, en laat jou dankbaarheid lei tot vrygewigheid. Jy sal leer om jou geloof sigbaar te maak en ander se lewens positief te beïnvloed.

Reis deur Handelinge in 10 dae
10 Dae
As gelowiges is dit so belangrik om saam te reis deur Bybelboeke. Hierdie reeks is bedoel vir elkeen wat wil reis deur die Boek Handelinge met 'n spesifieke fokus op sekere tekste en wat dit vir ons sê van die kerk. Sluit aan by ons.

In Die Sakewêreld Met God
12 Dae
Gee gierigheid 'n opstopper in die gesig met al God se roekelose liefde! God is gretig om sy liefde, goedheid en wysheid aan almal in die hemel en op aarde te vertoon. Duik sommer in God se begeerte om besighede te gebruik om op bonatuurlike wyse fisieke en geestelike armoede aan te raak en so die oorvloed van sy koninkryk na die aarde te bring.