← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 19:22

Efesiërs Effek - Loop
4 Dae
In hierdie 4-dagleesplan kyk ons na die Efesiërs-effek wat lei tot ‘n nuwe identiteit en wat op sy beurt weer lei na ‘n nuwe leefstyl. Ons moet ons roeping waardig wees en loop soos God ons roep om te lewe. Ons kan selfs gesonde geloofsgewoontes deelmaak van ons lewenswandel ─ Marietjie Glas.
