YouVersion 標識
搜索圖示

Geloof - Leef Doelbewus en Ewigheids Gefokus預覽

Geloof - Leef Doelbewus en Ewigheids Gefokus

5天中的第2天

Stipuleer die opdragte en beloftes.

Dui verskille aan sowel as beeldspraak en/of enige herhalende Skrif of woorde.

關於此計劃

Geloof - Leef Doelbewus en Ewigheids Gefokus

Die Here wil hê dat sy gelowiges op geloofsvlerke moet sweef. Die Bybel is ons gids, die karakters daarin ons voorbeelde, en die Heilige Gees ons hulp vir die lewe in geloof. Die Bybel is vol getuienisse wat ‘n alternatiewe lewe van rebellie en ongehoorsaamheid gekies het, asook die wat ‘n lewe van oorgawe in geloof gekies het.

More

相關題材的計畫