Ons God Wat Ons Opsoek - Om Ons Na Hom Terug Te Lei. 'n Studie van Vyf Klein Profete预览

Ons God Wat Ons Opsoek - Om Ons Na Hom Terug Te Lei. 'n Studie van Vyf Klein Profete

29天中的第16天

Memoriseervers:

"Mens, die Here het jou bekend gemaak wat goed is: Hy vra van jou dat jy reg sal laat geskied,

dat jy liefde en trou sal bewys, dat jy bedagsaam sal lewe voor jou God" Miga 6:8.

Uitdaging vir die Week:

Een van die beste maniere hoe ons kan vashou aan die hoop wat deur 'n lewe met Christus gebied word, is deur die Skrif te memoriseer. Verbind jou hierdie week daartoe om die memoriseerverse vir hierdie studie te begin memoriseer. Vind kreatiewe maniere om die woorde van God by jou te hou terwyl jy deur jou dag gaan.

读经计划介绍

Ons God Wat Ons Opsoek - Om Ons Na Hom Terug Te Lei. 'n Studie van Vyf Klein Profete

God se Woord bied ‘n boodskap van hoop. Selfs te midde van sonde en swaarkry, hou God nooit op om ons op te soek en na Hom terug te lei nie. In hierdie Bybelstudie gaan ons in die boeke van die klein profete delf om God te sien wat ons opsoek en wat beide getrou en regverdig is. Hierdie dagstukkies sal jou help leer hoe ‘n lewe van gehoorsaamheid lyk.

More