Lydenstyd预览

Oordenkingsvrae:
1. Vra vir God om jou te wys of daar iets in jou lewe is wat jou van Hom af laat wegbeweeg. Wat wys Hy vir jou?
2. Wat is die doel van vas?
3. Hoe wys vas vir ons, of herinner ons, aan God se karakter?
4. Hoe bemoedig dit ander mense wanneer ons vas? Hoekom is gemeenskaplike vas belangrik in die liggaam van Christus?
5. Hoekom is dit nou die tyd om te vas? Hoekom het Jesus se dissipels nie gevas toe Hy by hulle was nie?