Lydenstyd预览

Lydenstyd

43天中的第29天

Oordenkingsvrae:

1. Hoe stem liefdadigheid en om te vas ooreen? Hoe is beide 'n uitdrukking van geloof?

2. Hoe kan ons seker wees dat God in ons behoeftes sal voorsien? Hoe toon ons ons geloof deur getrou te gee?

3. Waarom is die kruis ons nuwe standaard van gee?

4. Voel jy huiwerig om te gee? Wat is 'n paar moontlike redes hiervoor?

5. Wat is die regte gesindheid wat ons harte moet hê wanneer ons gee? Hoekom is dit belangrik?

读经计划介绍

Lydenstyd

Lydenstyd is 'n tydperk van leegmaak, prysgee, skoonmaak en selfs sterf. Lydenstyd is 'n tydperk waartydens ons droefheid uitspreek oor Christus se dood en die rede vir sy dood: ons sonde.

More