Van Gebroke Na Herstel - Die Boek Nehemia预览

Memoriseervers:
"Onthou dit tot my voordeel, my God!"
Nehemia 13:31b
Uitdaging vir die week:
Hoe toon Nehemia getroue leierskap regdeur die werk van herbouing? Watter ander leiers het God se volk gelei met dieselfde standvastige leierskap en toewyding aan God? Hoe kan jy ander lei op grond van hierdie voorbeelde?
读经计划介绍

Was jy al ooit so stukkend dat jy nie geweet het wat jy volgende moet doen nie? Ongeag of ons dit kan sien of nie, God is altyd aan die werk. Hy is die Een wat elke lewe, situasie, slegte besluit of pynlike ervaring kan herstel en beredder. Hierdie Bybelstudie oor die boek Nehemia fokus op hoe ons moet reageer wanneer ons sien hoe kragtig God in ons lewens werk.
More