Spreuke – eenjaarleesplan预览

Die tragedie van onvervulde begeertes.
Verse 15 en 16. Vier tragedies word hier vermeld, die een so erg soos die ander. Dit is die tragedie van die dood, van kinderloosheid, van ‘n droogte en van ‘n onbeheerde brand. Die gemene deler is dat die behoefte nooit ophou nie, en nooit volledig bevredig kan word nie.
读经计划介绍

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!
More