Spreuke – eenjaarleesplan预览

Spreuke – eenjaarleesplan

365天中的第346天

Vers 23: Hoogmoed bring 'n mens tot ‘n val. Want, hoogmoed (trots) keer dat jy raad of teregwysing ter harte neem. Nederigheid daarenteen bring eer, omdat jy jou dan doelbewus instel om leerbaar te wees en nie net op jou eie insig staat te maak nie.

读经计划介绍

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More