Sakpas-Gebede Vir Elke Dag预览

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag

10天中的第8天

Blydskap in die Here

Hemelse Vader, dit is wonderlik om te weet dat ons u vreugde in ons harte het. Dit gee ons krag, fisiek en geestelik, om te weet dat ware vreugde slegs op een plek te vinde is, en dit is in U. Help my om op ware blydskap te fokus. Amen

As jy nie vreugde het nie, is daar iewers ’n lekplek in jou geloof. (Billy Sunday)

读经计划介绍

Sakpas-Gebede Vir Elke Dag

Is daar kommer in jou hart? Of tob jy oor iets waarvoor jy regtig voel jy ekstra krag en hulp nodig het? Neem dit in gebed na God toe! Angus Buchan is jou gebedsvennoot met hierdie 10 kort, kragtige en Skrifgebaseerde gebede waarin jy nuwe krag en inspirasie sal vind.

More