Kies God, Nie Die Wêreld Nie预览

Memoriseervers:
“Ek het vandag die lewe en die voorspoed, die dood en die teenspoed aan jou voorgehou. As jy die Here jou God liefhet en sy wil doen deur sy gebooie, sy voorskrifte en sy bepalings wat ek jou vandag gegee het, te gehoorsaam, sal jy lewe en baie word en sal die Here jou God jou voorspoedig maak in die land wat jy in besit gaan neem.”
Deuteronomium 30:15-16
Uitdaging vir die Week:
Dink na oor die gebeure in Jakob se lewe waaroor jy tot dusver gelees het. Sou God Jakob verlos het sonder Jakob se slinkse optrede? Het Jakob die seën van God misgeloop deur selfstandigheid en bedrog? Hoe het Jakob se kinders dieselfde neigings om op hulself staat te maak en bedrog te pleeg?
读经计划介绍

"Kies God, Nie Die Wêreld Nie" bestudeer die lewens van twee mans, Jakob en Josef, hul gesinne en die keuses waarvoor hulle te staan gekom het. Jakob en Josef het albei ‘n spesifieke belofte van God ontvang, maar hulle het hul geloof baie anders uitgeleef. In hierdie Bybelstudie gaan ons ook ontdek hoe God se beloftes aan sy mense nooit onvervuld bly nie, selfs al verbrou hulle dikwels.
More