Advent - O, Kom Laat Ons Hom Prys!预览

Advent - O, Kom Laat Ons Hom Prys!

20天中的第11天

Die Nederige Aankoms

Maak ’n lys wat jy leer oor die koms van die Redder.

Wie is die mense in hierdie stukkie?

Wat kon in hulle lewens aangaan?

Hoe het hierdie aankoms ’n impak op elke persoon?


读经计划介绍

Advent - O, Kom Laat Ons Hom Prys!

Advent is ’n vier-weke plan wat bedoel is om ons aandag te vestig op die nederige begin van die Redder van ons lewens. Hierdie studie sluit vier verhale van Matteus en Lukas in. Ons leer van God se heilige plan vir die geboorte van Jesus Christus en ondervind hoe dit was om teenwoordig te wees tydens hierdie gebeure. Die vraag-en- antwoordformaat kan vir gesins-eredienste, groepbesprekings en selfstudie gebruik word.

More