BibleProject | Advent Oordenkings预览

BibleProject | Advent Oordenkings

28天中的第8天

In ons tweede week van Advent sal ons die Bybelse betekenis van vrede ondersoek en hoe dit alles na Jesus lei. Hoe bemoedig hierdie video jou vandag? 

读经计划介绍

BibleProject | Advent Oordenkings

BibleProject het Advent Oordenkings ontwerp om individue, klein groepe en gesinne te inspireer om die advent, of die aankoms, van Jesus te vier. Hierdie vier-week plan sluit geanimeerde video's, kort opsommings en reflektiewe vrae in wat deelnemers help om die Bybelse betekenis van hoop, vrede, vreugde en liefde te verken. Kies hierdie plan om te ontdek hoe hierdie vier deugde deur Jesus die wêreld bereik het.

More