In Die Begin预览

Oordenkingsvrae:
- Wat beteken dit om as beeld van God geskape te wees?
- Wat maak die sabbatdag heilig? Moet ons die sabbat vandag nog onderhou, al is ons nie meer onder die Ou Testamentiese wet nie?
- Wat beteken dit dat mense oor die aarde heers? Hoe moet ons die aarde op grond van hierdie waarheid behandel?
- Watter nuwe dinge het jy geleer oor die tuin wat God geplant het? Wat staan vir jou uit as verrassend of verwarrend in God se skepping van die tuin?
- Waarom kan ons God se wet vertrou? Is daar enige wette of opdragte van God wat vir jou nie reg lyk nie? Wat doen jy as jy vrae het oor wat God sê?
读经计划介绍

In die Begin is 'n ses weke lange Bybelstudie oor Genesis 1-11. Hierdie studie ondersoek die skeppingsverhaal, die oorsprong van die mensdom, die invloed van sonde op die wêreld, die onmiddelike belofte van verlossing, die redes vir die vloed, God se voorsiening vir Noag en sy familie, God se eerste verbond met die mensdom en die geslagsregister van die Messias.
More