Opgestaan预览

Opgestaan

43天中的第22天

Oordenkingsvrae:

1. Openbaring 20: 12-13 sê dat ons deur ons dade geoordeel sal word. Hoe bied die opstanding vir ons hoop?

2. Waarom is dit betekenisvol dat sowel die regverdiges as die onregverdiges uit die dood opgewek sal word?

3. Romeine 4:25 sê dat Christus opgewek is vir ons regverdigmaking. Wat is die implikasie vir ons en ons verskyning voor God?

4. Hoe gee die opstanding jou hoop?

5. As jy gered is van sonde, hoe beïnvloed dit jou daaglikse lewe?

读经计划介绍

Opgestaan

Hy het opgestaan! Hy het regtig opgestaan! Hierdie studie delf diep in die opstanding van Jesus en ondersoek die maniere waarop die grootste wonderwerk die geskiedenis verander het, die mensdom verander het en ons verander. Die opstanding verander ons fisies, geestelik, wettiglik, verstandelik, sosiaal en vir ewig en ons sien daarna uit om elkeen van hierdie in diepte te bestudeer.

More