Saligsprekinge预览

Oordenkingsvrae:
1. Wat beteken vervolging?
2. Op watter maniere beleef Christene vervolging?
3. Wat moet ons reaksie wees?
4. Hoekom moet ons wraak aan God oorlaat?
5. Hoe kan ons vrede en kalmte ervaar te midde van vervolging?
Hoe het dit gegaan met die memorisering van Week 6 se vers?
读经计划介绍

Die Saligsprekinge bied diepe insig oor hoe om die Christelike lewe te leef. Dit bied vertroosting vir die onderdruktes, wysheid vir die onskuldiges en hoop vir die vermoeides. Dit bied vandag steeds troos, wysheid en hoop vir volgelinge van Christus. Ons leer waarheid uit die woorde wat Jesus 2000 jaar gelede gespreek het, soos ons streef om ons lewens te leef in die lig van die komende Koninkryk van God.
More