Woorde Maak Saak预览

Woorde Maak Saak

29天中的第9天

Baie belangrik: Die verse in die Engelse en Afrikaanse Bybels stem hier nie ooreen nie. Lees Psalm 19:15 

Memoriseervers:

Mag wat ek sê en wat ek dink tog vir U aanneemlik wees, Here, my Rots en my Verlosser.

Psalm 19:15

读经计划介绍

Woorde Maak Saak

In hierdie studie gaan ons in God se Woord delf en leer wat Hy sê oor die woorde wat ons teenoor onsself en ander spreek en woorde wat die wêreld verander. Ons sal leer om God en ander te eer met ons woorde. Ons bid dat hierdie studie vir ons diepe insig sal gee oor hoe ons woorde kan spreek wat lewe gee en lewens verander.

More