Waarheid Oorwin预览

Waarheid Oorwin

41天中的第6天

Oordenkingsvrae:

1. Hoekom is dit belangrik om te weet dat Satan die vader van leuens is?

2. Hoekom haat Satan God en God se mense so baie?

3. Hoekom is dit gevaarlik om jou hart te volg? 

4. Hoe kan onkunde ons mislei? Wat moet ons daaraan doen?

5. Op watter maniere lieg die wêreld vir ons? Hoe kan ons onsself beskerm teen daardie leuens?   


读经计划介绍

Waarheid Oorwin

Glo jy leuens, in plaas van God se Waarheid? Voel jy dat jy nie voldoende is nie? Weerhou jou mislukkings in die verlede jou daarvan om die lewe wat God vir jou vandag gegee het, te geniet? In hierdie studie gaan ons baie van die algemene leuens wat ons neig om te glo, ontbloot en met die hulp van die Skrif, elke leuen beveg met God se Waarheid. 

More