PSALMS 134

134
Kom, prys die Here!
1'n Pelgrimslied.
Kom, prys die Here,
julle almal wat Hom dien,
julle wat in die nag in die tempel van die Here staan!
2Hef julle hande in gebed op na die heiligdom
en prys die Here!
3Mag die Here jou seën uit Sion,
Hy wat hemel en aarde gemaak het.

موجودہ انتخاب:

PSALMS 134: AFR83

سرخی

شئیر

موازنہ

کاپی

None

کیا آپ جاہتے ہیں کہ آپ کی سرکیاں آپ کی devices پر محفوظ ہوں؟ Sign up or sign in