YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

HABAKUK 3 سے مشہور بائبلی آیات

1

HABAKUK 3:17-18

Afrikaans 1983

AFR83

Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees, nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my Redder.

موازنہ

تلاش HABAKUK 3:17-18

2

HABAKUK 3:19

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Vir die koorleier. Met snarespel.

موازنہ

تلاش HABAKUK 3:19

3

HABAKUK 3:2

Afrikaans 1983

AFR83

Here, ek het gehoor wat van U vertel is en ek is vervul met ontsag vir wat U gedoen het. Doen dit tog ook in ons tyd, laat u dade ook in ons tyd ervaar word, ontferm U selfs in u toorn.

موازنہ

تلاش HABAKUK 3:2

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ