YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

HABAKUK 2 سے مشہور بائبلی آیات

1

HABAKUK 2:2-3

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here het toe vir my gesê: Skryf wat Ek aan jou gaan openbaar duidelik op kleitablette sodat mense dit sommer in die verbygaan kan lees. Die openbaring geld vir 'n bepaalde tyd; dit sal gou kom want dit kom beslis. Jy moet net geduldig bly wag as dit nie gou kom nie, want dit kom beslis, dit sal nie uitbly nie.

موازنہ

تلاش HABAKUK 2:2-3

2

HABAKUK 2:14

Afrikaans 1983

AFR83

Soos waters die seebodem bedek, so sal die magtige teenwoordigheid van die Here oral op die aarde geken word.

موازنہ

تلاش HABAKUK 2:14

3

HABAKUK 2:20

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here is in sy heilige tempel: almal op aarde moet in sy teenwoordigheid stil wees!

موازنہ

تلاش HABAKUK 2:20

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ