YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

HABAKUK 1 سے مشہور بائبلی آیات

1

HABAKUK 1:5

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here het geantwoord: Kyk na die ander nasies: julle sal verstom staan oor wat julle sien. Ek gaan nog tydens julle lewe iets doen wat julle nie sal glo as dit vir julle vertel word nie.

موازنہ

تلاش HABAKUK 1:5

2

HABAKUK 1:2

Afrikaans 1983

AFR83

Hoe lank moet ek om hulp roep voordat U hoor, Here, moet ek by U bly kla oor geweld voordat U red?

موازنہ

تلاش HABAKUK 1:2

3

HABAKUK 1:3

Afrikaans 1983

AFR83

Waarom laat U my die onreg sien wat gedoen word, waarom kyk U toe as daar soveel ellende is? Oral rondom my is daar onderdrukking en geweld, en word daar getwis en gebaklei.

موازنہ

تلاش HABAKUK 1:3

4

HABAKUK 1:4

Afrikaans 1983

AFR83

Die wet het nie meer krag nie, en daar geskied nie meer reg nie. Slegte mense het die oorhand oor die goeies, en so word die reg verkrag.

موازنہ

تلاش HABAKUK 1:4

اس HABAKUK 1 کے مطابق مفت مطالعاتی منصوبے اور عقیدت بھرے پیغام

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ