YouVersion Logo
بائبلمطالعاتی منصوبہVideos
اپلی کیشن حاصل کریں
زبان کا انتخاب کنندہ
تلاش

Genesis 2 سے مشہور بائبلی آیات

1

Genesis 2:24

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en hom aan sy vrou verbind, en hulle sal een vlees word.

موازنہ

تلاش Genesis 2:24

2

Genesis 2:18

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die HERE God het ook gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom 'n helper maak, as sy gelyke.”

موازنہ

تلاش Genesis 2:18

3

Genesis 2:7

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

het die HERE God die mens met stof uit die grond gevorm, en in sy neus die asem van lewe geblaas. So het die mens 'n lewende wese geword.

موازنہ

تلاش Genesis 2:7

4

Genesis 2:23

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Toe sê die mens: “Hierdie een is dié keer been uit my eie gebeente, vlees uit my eie vlees. Hierdie een sal vrou genoem word, want uit die man is sy geneem.”

موازنہ

تلاش Genesis 2:23

5

Genesis 2:3

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

God het die sewende dag geseën; Hy het dit heilig verklaar, want op dié dag het Hy gerus van al sy werk – dit wat God geskep het deur dit te maak.

موازنہ

تلاش Genesis 2:3

6

Genesis 2:25

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hulle twee was naak, die mens en sy vrou, maar hulle was nie skaam vir mekaar nie.

موازنہ

تلاش Genesis 2:25

پچھلا باب
اگلا باب
YouVersion

آپ کو ہر روز خدا کے ساتھ قربت حاصل کرنے کی ترغیب دینا اور چیلنج کرنا۔.

خدمت

بارے میں

آسامیاں

رضاکار

Blog

Press

Useful Links

مدد

ہدیہ دیں

بائبل ورژن

Audio Bibles

بائبل کی زبانیں

آج کی آیت


کی ایک ڈیجیٹل خدمت

Life.Church
اردو

©2026 Life.Church / YouVersion

Privacy Policyشرائط
حساس کا انکشاف کرنے والا عمل
FacebookTwitterInstagramیوٹیوبپنٹیرسٹ