MATTEUS 20:26-28

MATTEUS 20:26-28 AFR83

Maar by julle moet dit nie so wees nie. Elkeen wat in julle kring groot wil word, moet julle dienaar wees; en elkeen wat onder julle die eerste wil wees, moet julle slaaf wees. So is dit ook met die Seun van die mens: Hy het nie gekom om gedien te word nie maar om te dien en sy lewe te gee as losprys vir baie mense.”

Прочитати MATTEUS 20

Безплатні плани читання та молитовні роздуми до MATTEUS 20:26-28