MATTEUS 19:4-5

MATTEUS 19:4-5 AFR83

Hy het hulle geantwoord: “Het julle nie gelees dat die Skepper hulle van die begin af man en vrou gemaak het nie? Daarby het Hy gesê: ‘Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe en hulle twee sal een wees.’

Прочитати MATTEUS 19

Безплатні плани читання та молитовні роздуми до MATTEUS 19:4-5