Lig - Aangetrek Tot Die Lewe Deur Die Wonderbaarlike Lig Van GodÖrnek

Lig -  Aangetrek Tot Die Lewe Deur Die Wonderbaarlike Lig Van God

5 günden 3. gün

Wat het Jesus aangebied, geleer of beloof om te gee?

Wat is dit wat Jesus jou in hierdie gedeelte aanbied, leer of beloof? 

Hoe kan jy dit jou eie maak?


Kutsal Yazı

Okuma Planı Hakkında

Lig -  Aangetrek Tot Die Lewe Deur Die Wonderbaarlike Lig Van God

Soos jy daagliks God se Woord lees, dit oordink en in jou lewe toepas, sal jy beter toegerus wees om die vyand se kunsmatige ligte te onderskei, op God se verligte pad te bly en helder te skyn vir Christus in jou huis en in jou gemeenskap.

More