1
2 KONINGS 4:2
Afrikaans 1983
AFR83
Elisa het vir haar gesê: “Ek sal jou help. Sê vir my: wat het jy in jou huis?” Sy het geantwoord: “Ek het niks in die huis nie behalwe 'n erdekannetjie olie.”
Karşılaştır
2 KONINGS 4:2 keşfedin
2
2 KONINGS 4:1
'n Vrou van 'n profeet het haar nood by Elisa kom kla: “My man is dood. U weet self dat hy die Here gedien het. Nou het die skuldeiser gekom om my twee seuns te vat en hulle sy slawe te maak.”
2 KONINGS 4:1 keşfedin
3
2 KONINGS 4:3
Hy het toe gesê: “Gaan leen nou by al jou bure leë kruike, en sorg dat jy nie te min leen nie.
2 KONINGS 4:3 keşfedin
4
2 KONINGS 4:4
Dan gaan jy in jou huis in, maak die deur agter jou en jou seuns toe, en gooi elkeen van hierdie kruike vol olie. Soos elkeen vol word, moet jy hom wegpak.”
2 KONINGS 4:4 keşfedin
5
2 KONINGS 4:6
Toe die kruike vol was, sê sy vir een van haar seuns: “Bring vir my nog 'n kruik.” Maar hy het gesê: “Daar is nie meer 'n kruik oor nie.” Toe het daar nie
2 KONINGS 4:6 keşfedin
6
2 KONINGS 4:7
meer olie uit die kannetjie gekom nie. Sy het by die man van God aangekom en dit vir hom vertel. Hy het gesê: “Gaan verkoop die olie en betaal jou skuld. Jy en jou seuns kan dan leef van wat oorbly.”
2 KONINGS 4:7 keşfedin
7
2 KONINGS 4:5
Sy is van hom af weg. Sy het die deur agter haar en haar seuns toegemaak. Soos hulle die kruike na haar toe aangedra het, het sy hulle volgemaak.
2 KONINGS 4:5 keşfedin
8
2 KONINGS 4:34
het Elisa op die bed geklim en bo-op die seun gaan lê. Hy het vol op die seun gelê met sy mond op die seun se mond, sy oë op sý oë, sy hande op sý hande, sodat die seun se liggaam warm geword het.
2 KONINGS 4:34 keşfedin