1
1 KONINGS 22:22
Afrikaans 1983
AFR83
sê die gees: ‘Ek sal uitgaan en 'n leuengees word in die mond van al sy profete.’ Toe sê die Here: ‘Jy sal hom so ver kry. Gaan doen dit, jy sal dit regkry.’
Karşılaştır
1 KONINGS 22:22 keşfedin
2
1 KONINGS 22:23
So het die Here 'n leuengees in die mond van al hierdie profete van u laat kom, maar die Here het in werklikheid vir u 'n ramp aangekondig.”
1 KONINGS 22:23 keşfedin
3
1 KONINGS 22:21
totdat die gees vorentoe kom en voor die Here gaan staan en gesê het: ‘Ek sal hom so ver kry.’ En toe die Here vir hom vra: ‘Hoe?’
1 KONINGS 22:21 keşfedin
4
1 KONINGS 22:20
En die Here het gesê: ‘Wie sal vir Agab so ver kry dat hy na Ramot in Gilead toe gaan en daar sneuwel?’ Die een het toe dit gesê en die ander dat
1 KONINGS 22:20 keşfedin
5
1 KONINGS 22:7
Josafat het egter gevra: “Is hier nie nóg 'n profeet van die Here dat ons hom ook kan raadpleeg nie?”
1 KONINGS 22:7 keşfedin