YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

Hosea 9 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

Hosea 9:17

Bybel vir almal

ABA

Die profeet Hosea het gesê: “My God sê die mense van Efraim is nie meer sy volk nie, want hulle het nie geluister na Hom nie. Daarom moet hulle nou rondswerf tussen ander volke.”

Karşılaştır

Hosea 9:17 keşfedin

2

Hosea 9:1

Bybel vir almal

ABA

Die mense van Israel moenie feesvier en juig soos die ander volke nie, want hulle was ontrou aan hulle God. Hulle het die afgod Baäl gedien op al die dorsvloere.

Karşılaştır

Hosea 9:1 keşfedin

3

Hosea 9:7

Bybel vir almal

ABA

Die Here sal hulle straf, en dit sal gou gebeur. Die mense van Israel sal dit weet. Julle dink die profeet is dom. Julle dink hy is mal wanneer die Here vir hom wys wat sal gebeur. Maar hy is so omdat julle so baie sonde doen en omdat julle almal sy vyande is.

Karşılaştır

Hosea 9:7 keşfedin

Hosea 9 ile ilgili ücretsiz Okuma Planları ve Teşvik Yazıları

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest