YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

Esegiël 8 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

Esegiël 8:3

Bybel vir almal

ABA

Die persoon het iets uitgesteek, dit was soos 'n hand, en dit het my aan my hare gevat. Die Gees het my opgetel tussen die aarde en die hemel en Hy het my na Jerusalem gebring. Dit was dinge wat God vir my gewys het. Hy het my gebring tot by die ingang na die binneste poort. Die poort is noord van die tempel, daar waar die beeld staan wat vir die Here so baie kwaad maak.

Karşılaştır

Esegiël 8:3 keşfedin

2

Esegiël 8:12

Bybel vir almal

ABA

Toe sê die Here vir my: “Mens, sien jy wat doen die leiers van die volk Israel hier in die donker, elkeen in sy kamer wat vol afgodsbeelde is? Hulle dink Ek sien hulle nie, hulle dink die Here het die land gelos.”

Karşılaştır

Esegiël 8:12 keşfedin

3

Esegiël 8:18

Bybel vir almal

ABA

Nou sal Ek ook iets doen aan hulle. Ek is kwaad, Ek sal hulle nie vergewe nie en Ek sal nie jammer wees vir hulle nie. Hulle sal hard skree en vra dat Ek hulle moet help, maar Ek sal nie doen wat hulle vra nie.”

Karşılaştır

Esegiël 8:18 keşfedin

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest