YouVersion Logosu
Kutsal KitapOkuma PlanlarıVideolar
Uygulamayı Yükle
Dil Seçicisi
Arama Simgesi

Esegiël 7 Popüler Kutsal Kitap Ayetleri

1

Esegiël 7:19

Bybel vir almal

ABA

Hulle sal hulle silwer weggooi op die paaie, hulle goud sal vir hulle niks beteken nie, hulle silwer en hulle goud sal hulle nie kan red wanneer die Here kwaad is en vir hulle straf nie. Hulle sal dit nie kan eet sodat hulle nie meer honger is nie. Dit is die silwer en die goud wat hulle sonde laat doen het.

Karşılaştır

Esegiël 7:19 keşfedin

2

Esegiël 7:27

Bybel vir almal

ABA

Die koning sal ook nie weet wat om te doen nie, die man wat regeer, sal te bang wees om iets te doen. Die mense in die land sal so bang wees dat hulle hande sal bewe. Ek sal hulle straf oor die dinge wat hulle gedoen het, Ek sal dieselfde met hulle doen wat hulle met ander mense gedoen het. Dan sal hulle weet dat Ek die Here is.”

Karşılaştır

Esegiël 7:27 keşfedin

3

Esegiël 7:4

Bybel vir almal

ABA

Ek sal julle nie vergewe nie en Ek sal nie jammer wees vir julle nie. Ja, Ek sal julle straf oor wat julle gedoen het, oor die dinge wat Ek haat, en julle sal weet dat Ek die Here is.”

Karşılaştır

Esegiël 7:4 keşfedin

4

Esegiël 7:9

Bybel vir almal

ABA

Ek sal julle nie vergewe nie en Ek sal nie jammer wees vir julle nie. Ek sal julle straf oor wat julle gedoen het, oor die dinge wat Ek haat, julle sal weet dit is Ek, die Here, wat julle straf.

Karşılaştır

Esegiël 7:9 keşfedin

Esegiël 7 ile ilgili ücretsiz Okuma Planları ve Teşvik Yazıları

Önceki Bölüm
Sonraki Bölüm
YouVersion

Her gün Tanrı ile daha derin bir ilişki için sizi cesaretlendiriyor ve bu mücadeleye davet ediyoruz.

Hizmet

Hakkında

Kariyer

Gönüllü Ol

Blog

Basın

Yararlı Bağlantılar

Yardım

Bağışta bulun

Kutsal Kitap Çevirileri

Sesli Kutsal Kitaplar

Kutsal Kitap Dilleri

Günün Ayeti


Dijital Bir Hizmeti

Life.Church
Türkçe

©2026 Life.Church / YouVersion

Gizlilik PolitikasıKoşullar
Güvenlik Açığı Bildirim Programı
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest