1
Deuteronomium 24:16
Bybel vir almal
ABA
“Julle mag nie 'n pa doodmaak omdat sy kind verkeerd gedoen het nie, en julle mag nie kinders doodmaak omdat hulle pa iets verkeerd gedoen het nie. Elkeen moet sterf oor dit wat hyself verkeerd gedoen het.”
Karşılaştır
Deuteronomium 24:16 keşfedin
2
Deuteronomium 24:5
“Wanneer 'n man die eerste maal getrou het met 'n vrou, dan mag hy nie saam met die leër gaan om oorlog te maak nie. Hy moet niks anders doen nie, hy mag 'n jaar lank by die huis bly en gelukkig wees met die vrou met wie hy getrou het.
Deuteronomium 24:5 keşfedin