1
Deuteronomium 23:23
Bybel vir almal
ABA
Jy moet doen wat jy gesê het, jy het self besluit om 'n gelofte aan die Here te maak en jy het dit self gesê.”
Karşılaştır
Deuteronomium 23:23 keşfedin
2
Deuteronomium 23:21
“Wanneer jy 'n gelofte gemaak het aan die Here, dan moet jy dadelik doen wat jy belowe het, want jou God die Here wil hê jy moet dit doen. As jy dit nie doen nie, dan doen jy sonde.
Deuteronomium 23:21 keşfedin
3
Deuteronomium 23:22
Maar as jy nie 'n gelofte maak nie, dan sal jy nie sonde doen nie.
Deuteronomium 23:22 keşfedin