1
Galasiërs 3:13
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Die Gesalfde Een het ons losgekoop van die vloek van die geskrewe wet deur in ons plek ’n Vloek te word, want daar is geskryf: “Vervloek is elkeen wat aan ’n hout opgehang word”
Yenzanisa
Ongorora {{vhesi}}
2
Galasiërs 3:28
Daar is nie Jood of Arameër nie, daar is nie slaaf of vryman nie, daar is nie man of vrou nie, maar julle is almal een in Yeshua, Die Gesalfde Een.
3
Galasiërs 3:29
As julle aan Die Gesalfde Een behoort, is julle die saad van Avraham en volgens die belofte, erfgename.
4
Galasiërs 3:14
sodat die seën van Avraham na die ander nasies kon kom deur Yeshua, Die Gesalfde Een en dat ons die belofte van die Gees deur vertroue mag ontvang.
5
Galasiërs 3:11
Dat ’n mens nie deur die geskrewe wet by God onskuldig verklaar word nie, is duidelik, want dit is geskrywe: “Die onskuldige sal deur vertroue leef,”