Meer nog, Hy wat saad gee aan die saaier, gee brood om te eet en Hy sal vir julle saad gee en dit vermeerder en die vrug van julle onpartydige opregtheid vermeerder
sodat julle in alles verryk kan word met die volle regte van ’n erfgenaam, wat deur ons dankbaarheid tot God volmaak gemaak word