en geen wonder nie, as hy, wat die teëstander is, homself voordoen as ’n boodskapper van lig!
Dit is daarom niks groots wanneer sy diensknegte hulle ook voordoen as diensknegte van onpartydige opregtheid nie, maar hulle einde sal wees volgens hulle dade.