Blywende Hoop

43 dni
"BLYWENDE HOOP" is ‘n ses weke lange Bybelstudie oor hoe om hoopvolle lewens te bou. Terwyl ons bestudeer wat die Skrif sê oor hoop en hoe om hoopvol te leef, sal ons die ongelooflike beloftes van God en sy oneindige liefde ontdek wat ons deur tydperke van swaarkry lei en versterk. Wanneer ons in hoop wandel, kan ons elke dag met vreugde en vrede leef, ongeag ons omstandighede.
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://lovegodgreatly.com/afrikaans
Sorodni načrti

Moč Je v Imenu Jezus

Sanjaj Skupaj z Nebeškim Očetom

Teden pasijona

Bog je Mogočen! Spreminja naša Življenja !!!

Daj prostor besedi: Greh in odpuščanje

Kako Pospešiti Našo Duhovno Rast v Bogu ?

Ljubezen, Ljubezen, Ljubezen... Bog je Ljubezen !!!

Najti Tolažbo v Osamljenosti ?

Imena Boga ...
