1
PSALMS 40:1-2
Afrikaans 1983
AFR83
Vir die koorleier. Van Dawid. 'n Psalm. Ek het gesmag na die hulp van die Here. Hy het na my toe afgebuig en my hulpgeroep gehoor.
Primerjaj
Razišči PSALMS 40:1-2
2
PSALMS 40:3
Hy het my uitgetrek uit die put van die dood, uit die slymerige modder, my op 'n rots laat staan en my weer op vaste grond laat loop.
Razišči PSALMS 40:3
3
PSALMS 40:4
Hy het my 'n nuwe lied in die mond gelê, 'n loflied vir ons God. Baie sal daarvan hoor en Hom die eer toebring, hulle sal op die Here vertrou!
Razišči PSALMS 40:4
4
PSALMS 40:8
Daarom het ek gesê: “Hier het ek gekom soos dit in die boekrol vir my voorgeskrywe is.
Razišči PSALMS 40:8
5
PSALMS 40:11
Dat U verlos, het ek nie vir myself gehou nie, ek het gepraat oor u trou en u hulp. Oor u goedheid en u trou het ek in die gemeente nie stilgebly nie.
Razišči PSALMS 40:11