Logotip YouVersion
Sveto pismoBralni načrtiVideoposnetki
Prenesi aplikacijo
Izbirnik jezika
Ikona za iskanje

Priljubljene svetopisemske vrstice iz PSALMS 107

1

PSALMS 107:1

Afrikaans 1983

AFR83

“Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie!”

Primerjaj

Razišči PSALMS 107:1

2

PSALMS 107:20

Afrikaans 1983

AFR83

Hy het hulle met 'n enkele woord gesond gemaak, hulle aan die dood laat ontkom.

Primerjaj

Razišči PSALMS 107:20

3

PSALMS 107:8-9

Afrikaans 1983

AFR83

Hulle moet die Here loof vir sy troue liefde, vir sy wonderdade wat Hy aan mense doen. Hy het die dors geles van dié wat versmag het, Hy het die goeie in oorvloed gegee aan dié wat honger gely het.

Primerjaj

Razišči PSALMS 107:8-9

4

PSALMS 107:28-29

Afrikaans 1983

AFR83

Maar in hulle nood het hulle na die Here geroep om hulp, en Hy het hulle veilig uit hulle ellende gelei. Hy het die stormwind stilgemaak, en die golwe van die see het bedaar.

Primerjaj

Razišči PSALMS 107:28-29

5

PSALMS 107:6

Afrikaans 1983

AFR83

maar in hulle nood het hulle na die Here geroep om hulp en Hy het hulle gered uit hulle ellende.

Primerjaj

Razišči PSALMS 107:6

6

PSALMS 107:19

Afrikaans 1983

AFR83

maar in hulle nood het hulle na die Here geroep om hulp, en Hy het hulle bevry van hulle ellende.

Primerjaj

Razišči PSALMS 107:19

7

PSALMS 107:13

Afrikaans 1983

AFR83

Maar in hulle nood het hulle na die Here geroep om hulp, en Hy het hulle bevry van hulle ellende.

Primerjaj

Razišči PSALMS 107:13

Brezplačni bralni načrti in premišljevanja, povezane z PSALMS 107

Prejšnje poglavje
Naslednje poglavje
YouVersion

Ponujamo ti spodbudo in izziv, da vsak dan iščeš Boga.

Misijonska organizacija

Vizitka

Zaposlitve

Kako postati prostovoljec

Blog

Mediji

Uporabne povezave

Pomoč

Daruj

Prevodi Svetega pisma

Sveto pismo v zvočni obliki

Jeziki, v katerih je na voljo Sveto pismo

Vrstica dneva


Digitalni misijon organizacije

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

Pravilnik o zasebnostiPogoji
Program za razkrivanje ranljivosti
FacebookTviterInstagramYouTubePinterest