DIE OPENBARING 6:8

DIE OPENBARING 6:8 AFR83

Ek het gesien: daar was 'n vaal perd. Sy ruiter se naam was Die Dood, en die doderyk het agter hom aan gegaan. Aan hulle is mag oor 'n kwart van die aarde gegee om die mense dood te maak met die swaard en met hongersnood en met pes en deur die wilde diere van die aarde.

Читать DIE OPENBARING 6

Видео по DIE OPENBARING 6:8

Бесплатные планы чтения и наставления по теме DIE OPENBARING 6:8