DIE OPENBARING 19:15

DIE OPENBARING 19:15 AFR83

Uit sy mond het daar 'n skerp swaard uitgekom om die nasies mee te tref, en Hy sal hulle met 'n ystersepter regeer. Hy sal self die parskuip trap vir die wyn, die wyn van die toorn en die oordeel van God, die Almagtige.

Читать DIE OPENBARING 19

Видео по DIE OPENBARING 19:15

Бесплатные планы чтения и наставления по теме DIE OPENBARING 19:15